Nuusberigte Skaak vs Gill Laer Volkskool se skaakspelers het op 7 Februarie 2023 wedstryde teen Gill gespeel. Die uitslae is as volg: LVS Wen 7 LVS Verloor 19 LVS speel Gelykop 4 Ons is trots op julle!