Merk jou kalender: ๐ฎ๐ฑ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan.

– Kontak Danie van der Nest by 082 922 0248 / volkskoolgolfdag@gmail.com
– Voltooi die Google-vorm https://forms.gle/tPVAh4Ta1h9WmQ9X6
Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie โ ๐ป๐ถ๐ฒ-๐ด๐ต๐ผ๐น๐ณ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ถ๐ ๐ผ๐ผ๐ธ ๐๐ฒ๐น๐ธ๐ผ๐บ om die dag saam te geniet!
Daar wag baie pret, geselligheid en โn paar verrassings vir die hele gesin.
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ โ ๐๐ ๐ฬ๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐!