Baie geluk aan JJ van Schalkwyk wat op 9 Maart 2022 aan die Oostelike Provinsie Tweekamp Kampioenskap in PE deelgeneem het. Hy het uitstekend gevaar en β€˜n goue medalje ingepalm vir sy eerste plek in die afdeling vir seuns o.8.

Baie geluk JJ. Ons is trots op jou.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer