Skip to content
049 8910 803hoof@laervolkskool.org
Laer Volkskool Graaff-Reinet
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Akademie
    • Kultuur
    • Sport
    • Personeel
    • Geskiedenis
  • Koshuis
  • Nuusberigte
  • Administrasie
    • Aansoekvorms & Toelatingsvereistes
    • Gedragskode
    • Nasorgbrief
    • Skoolreรซls
    • Skooldrag
    • Skoolgelde
  • Kontak Ons
DIE GROOT GEHEIM IS OM OP TE KYK
HUIS EYBERS

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland. C.J. Langenhoven het die skool se leuse โ€“ ONS SAL HANDHAAF โ€“ voorgestel en die skool het sodanig gegroei dat die Hoรซr- en Laer Volkskool sedert 1954 apart van mekaar funksioneer. Tog is die skole steeds nou verbind aan mekaar in hul doel en strewe – Mnr. Deon Joubert

ONLANGSE NUUSBERIGTE

30 Sep

๐‘ฌ๐’๐’Œ๐’† ๐’Œ๐’๐’†๐’Š๐’ ๐’ˆ๐’†๐’ƒ๐’‚๐’‚๐’“ ๐’•๐’†๐’

26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes hulle honde- en katkos saam skool toe bring. Op Maandag 29 September is die kos by GRWAS afgelewer, waar die behoefte aan hulp altyd groot is. Hierdie projek...
Lees meer
30 Sep

๐‘ซ๐’Š๐’† ๐’Œ๐’“๐’Š๐’†๐’Œ๐’†๐’•๐’”๐’‘๐’‚๐’๐’๐’† ๐’˜๐’š๐’” ๐’‰๐’–๐’ ๐’Œ๐’“๐’‚๐’ˆ ๐’Š๐’ ๐‘ช๐’“๐’‚๐’…๐’๐’„๐’Œ!

Op Saterdag, 27 September, het ons krieketspanne in Cradock teen verskeie skole meegeding en hul vasberadenheid en spangees getoon. Onder 7B het uitdagende wedstryde gehad: – Verloor teen Union met 13 lopies – Wen teen Gilbert Xuza o.8 met 15...
Lees meer
26 Sep

๐‘ฌ๐’“๐’‡๐’†๐’๐’Š๐’”๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’—๐’Š๐’†๐’“ ๐’๐’๐’” ๐’”๐’‚๐’‚๐’Ž

โ€œ๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘š๐‘’๐‘’๐‘ก๐‘ ๐‘›๐‘œ๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘š๐‘ฆ ๐‘–๐‘› ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜๐‘’ ๐‘๐‘™๐‘’๐‘˜๐‘˜๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘ฃ๐‘Ž๐‘™, ๐‘—๐‘Ž, ๐‘š๐‘ฆ ๐‘’๐‘Ÿ๐‘“๐‘’๐‘›๐‘–๐‘  ๐‘–๐‘  ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘š๐‘ฆ ๐‘š๐‘œ๐‘œ๐‘–.โ€ โ€“ ๐‘ƒ๐‘ ๐‘Ž๐‘™๐‘š 16:6 Met hierdie woorde as anker het Volkskool vandag Erfenisdag gevier. Ons erfenis is nie net die grond onder ons voete of...
Lees meer
24 Sep

๐‘ท๐’“๐’†๐’• ๐’๐’‘ ๐‘ต๐’‚๐’”๐’Š๐’๐’๐’‚๐’๐’† ๐‘ฌ๐’“๐’‡๐’†๐’๐’Š๐’”๐’…๐’‚๐’ˆ

Vandag het die koshuiskinders heerlik saam met Graaff-Reinet se Rapportryers gekuier. Die dag was gevul met lag, spanpret en boeresport wat almal behoorlik aan die hardloop gesit het! Na al die aksie het die kinders saam rondom die vuur gekuier...
Lees meer
23 Sep

โ€™๐’ ๐‘จ๐’‚๐’๐’… ๐’—๐’๐’ ๐’๐’‚๐’ˆ ๐’†๐’ ๐’Š๐’๐’”๐’‘๐’Š๐’“๐’‚๐’”๐’Š๐’†

Gisteraand is die dames van Volkskool se personeel bederf met โ€™n heerlike kuier by The Coldstream Restaurant, waar die bekende pretspreker ๐—˜๐—น๐˜€๐—ฎ๐—ฏ๐—ฒฬ ๐—”๐—น๐—ฑ๐—ฟ๐—ถ๐—ฐ๐—ต die verhoog betree het. ๐‘€๐‘’๐‘ก โ„Ž๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘ข๐‘›๐‘–๐‘’๐‘˜๐‘’ ๐‘ก๐‘’๐‘š๐‘Ž, โ€œ๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘™๐‘’๐‘˜๐‘˜๐‘’๐‘Ÿ๐‘ก๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘”๐‘’๐‘˜๐‘˜๐‘’๐‘Ÿ๐‘ก๐‘’ ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘ฃ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ข๐‘ค๐‘’๐‘’๐‘ โ€, โ„Ž๐‘’๐‘ก ๐‘ ๐‘ฆ ๐‘‘๐‘–๐‘’...
Lees meer
22 Sep

‘๐’ ๐‘น๐’†๐’Š๐’” ๐’…๐’†๐’–๐’“ ๐‘บ๐’–๐’Š๐’…-๐‘จ๐’‡๐’“๐’Š๐’Œ๐’‚ ๐’”๐’† ๐‘ฒ๐’–๐’๐’•๐’–๐’“๐’†

Vanoggend het die leeringraad vir ons leerders ‘n kleurvolle en opwindende reis deur die ryk kultuur van Suid-Afrika gebring. ๐ต๐‘ฆ ๐ฟ๐‘Ž๐‘’๐‘Ÿ ๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™ ๐‘–๐‘  ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘๐‘’๐‘™๐‘Ž๐‘›๐‘”๐‘Ÿ๐‘–๐‘˜ ๐‘œ๐‘š ๐‘—๐‘œ๐‘ข ๐‘’๐‘Ÿ๐‘“๐‘’๐‘›๐‘–๐‘  ๐‘ก๐‘’ ๐‘ฃ๐‘–๐‘’๐‘Ÿ ๐‘œ๐‘š๐‘‘๐‘Ž๐‘ก ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘—๐‘œ๐‘ข โ„Ž๐‘’๐‘™๐‘ ๐‘œ๐‘š ๐‘ก๐‘’ ๐‘™๐‘’๐‘’๐‘Ÿ ๐‘ค๐‘–๐‘’ ๐‘—๐‘ฆ ๐‘–๐‘ ...
Lees meer
18 Sep

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Š๐’†๐’” ๐’•๐’“๐’‚๐’‘ ๐’—๐’‚๐’” ๐’Š๐’ ๐‘ฑ๐’‚๐’๐’”๐’†๐’๐’—๐’Š๐’๐’๐’†!

Op Saterdag, 13 September, is die Toer de Noorsdoring in Jansenville aangebied. Twee van ons Volkskool-leerders, wat deel is van die Wildehonde-klub, het uitstekend gevaar tussen sterk mededinging. – Christiaan de Klerk โ€“ 18 km: 2de algeheel en 1ste Nipper-seun....
Lees meer
17 Sep

Skaaksterre blink op Oos-Kaapse verhoog

Jurian Retief, Marizรฉ Retief en Margite van der Merwe het die afgelope naweek met trots die Sarah Baartman-span verteenwoordig tydens die geslote Oos-Kaap-kampioenskappe in Gqeberha. Die toernooi is van 5 tot 7 September aangebied, en ons Volksies het almal puik...
Lees meer
16 Sep

๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 1 ๐’”๐’† ๐’ƒ๐’๐’๐’๐’•๐’‹๐’Š๐’†๐’” ๐’ˆ๐’“๐’๐’†๐’Š ๐’Ž๐’๐’๐’Š!ย 

Ons graad 1-leerders se boontjieprojek het Vrydag โ€™n spesiale hoogtepunt bereik toe elkeen hul eie plantjie huis toe kon neem. Die boontjies het pragtig gegroei en nou kry elke leerder die kans om dit in hul tuin te gaan plant....
Lees meer
16 Sep

๐‘น๐’‚๐’‘๐’•๐’๐’“๐’” ๐‘ด๐’‚๐’“๐’•๐’Š๐’‚๐’ ๐‘จ๐’“๐’•๐’” ๐‘ช๐’๐’–๐’ƒ ๐’ˆ๐’“๐’‚๐’…๐’†๐’“๐’Š๐’๐’ˆ ๐’”๐’–๐’Œ๐’”๐’†๐’”๐’—๐’๐’

  Op 30 Augustus het Raptors Martial Arts Graaff-Reinet weer โ€™n suksesvolle gradering aangebied waar verskeie studente hulle nuwe belde met trots ontvang het: Ayden Marx โ€“ Geel 1 Marko Claassen โ€“ Geel 2 Zayden Joseph โ€“ Geel 2 Arnรฉ...
Lees meer
15 Sep

๐‘ป๐’˜๐’†๐’†๐’Œ๐’‚๐’Ž๐’‘-๐’๐’Š๐’ˆ๐’‚ ๐’Š๐’ ๐‘ฎ๐’’๐’†๐’ƒ๐’†๐’“๐’‰๐’‚

Gister het ons atlete met ywer en trots aan die Tweekamp-liga byeenkoms in Gqeberha deelgeneem. Franco Wolfaardt het in die seuns o.13 uitmuntend presteer, met โ€™n tweede plek in die hardloop en โ€™n sesde plek in die swem, wat hom...
Lees meer
14 Sep

๐‘ผ๐’Š๐’•๐’”๐’•๐’‚๐’‚๐’๐’…๐’† ๐‘ท๐’“๐’†๐’”๐’•๐’‚๐’”๐’Š๐’†๐’” ๐’•๐’š๐’…๐’†๐’๐’” ๐‘บ๐‘จ ๐‘ต๐’‚๐’”๐’Š๐’๐’๐’‚๐’๐’† ๐‘บ๐’‚๐’‚๐’๐’‘๐’†๐’“๐’… ๐‘ฒ๐’‚๐’Ž๐’‘๐’Š๐’๐’†๐’๐’”๐’Œ๐’‚๐’‘๐’‘๐’†!

Tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat onlangs by die Bloemfontein Skou 2025 plaasgevind het โ€“ die grootste ope lug skou ter wรชreld. Het twee van ons Laerskool leerders pragtig presteer! ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ถ๐—น๐—ฎ ๐—˜๐—ต๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ต๐—ฎ๐—ฎ๐—น: –...
Lees meer
Meer berigte

Toelatingsprosedure & Propektus

Vir meer inligting kliek hier

Lees meer

Kopiereg ยฉ 2021 - 2024 Alle Regte Voorbehou - Laer Volkskool Graaff-Reinet

Webbladontwerp - iKaroo Webdesign