Prefekte 2022

Baie geluk aan ons prefekte vir 2022! Prefekte: Seuns Voor: Algeron Basterman, Petrus Wolfaardt (hoofseun), Pieter Nel (onderhoofseun), Ezra Jacobs Agter: Johannes Retief, Louis de Wet, Francois Naude, Wian Lotter Prefekte: Dogter Voor: Danel de Koker, Carlien Oosthuizen(hoofdogter), Alecia Louw (Onderhoofdogter), Izienne Pienaar Agter: Kate-Lyn Kruger, Leone Lategan, Elné Viljoen, Anzel Kleynhans

Lees meer

Atletiek

Deidre Alberts (o11) het tydens die tweede OPA se byeenkoms op 6 November 2021 weereens baie puik presteer. Sy het 1ste geeïndig in verspring en 2de plekke behaal in 80m en 100m. Sy is ook ingesluit in die OPA span wat op 27 November 2021 op Germiston aan ‘n Inter- Provinsiale kompetisie sal deelneem. Baie…

Lees meer

Prysuitdeling

Op Vrydag, 3 November 2021, het Laer Volkskool hulle jaarlikse prysuitdeling gehad. Baie geluk aan al die leerlinge wat ‘n diploma en trofee ontvang het. Hier is al die leerlinge wat Erekleure en/of Trofeë ontvang het: GRAAD 3 Izak Naude Laer Volkskool Wisseltrofee Tennis: Seuns o.10 GRAAD 4 Zenicke van Schalkwyk Half-Erekleure: Swem Dante Dercksen…

Lees meer

Eisteddfod Uitslae

  Graad 1 Drama Walt Pienaar 78% Silwer Matté van der Merwe 80% Goud   Graad 1 Kuns Matté van der Merwe 86% Dubbel Goud Sky Mostert 83% Goud   Graad 3 Fotografie Luca du Plessis 83% Goud Luca du Plessis 84% Goud   Graad 3 Drama PG Lambrechts 75% Silwer Zelmery Donley 77% Silwer…

Lees meer

Tweekamp

Hannes van der Merwe en Ancois Viljoen het die afgelope naweek aan ‘n Tweekamp, Liga 3, byeenkoms deelgeneem in Gqeberha (Port-Elizabeth). Hannes het ‘n 3de plek behaal in sy ouderdomsgroep en Ancois was 10de in haar afdeling. Beide atlete het fantasties gevaar en Laer Volkskool is voorwaar trots op hulle. Hulle word sterkte toegewens vir…

Lees meer

Graad 6 DBV Projek

Die leerders van Laer Volkskool se groot liefde vir diere is duidelik sigbaar nadat die insamelingsprojek alle verwagtinge oorskry het. Leerders uit die graad 6 klas het die DBV op Woensdag, 3 November 2021, besoek met die doel om die ingesamelde produkte te oorhandig en terselfdertyd ook die diere in die vereniging te besoek. Dit…

Lees meer

Krieket

Krieket 0.13 Ons is baie trots op Laer Volkskool se o. 13 krieketseuns wat Union Woensdag, 27 Oktober 2021, gewen het. Union het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Hulle kon slegs 86 lopies in hulle 20 beurte aanteken. Jano Jevan en Christopher Bezuidenhout het elkeen 2 paaltjies gevat en Petrus Wolfaardt…

Lees meer

Swem

Carlien Oosthuizen en Zenicke van Schalkwyk het Saterdag, 23 Oktober 2021, die stormweer in Grahamstad gaan trotseer waar hulle aan die ECA Kortbad Kampioenskappe deelgeneem het. Die dogters het pragtig presteer en twee silwer medaljes teruggebring Karoo toe. Knapgedaan!

Lees meer