Skip to content
049 8910 803hoof@laervolkskool.org
Laer Volkskool Graaff-Reinet
  • Tuisblad
  • Ons Skool
    • Akademie
    • Kultuur
    • Sport
    • Personeel
    • Geskiedenis
  • Koshuis
  • Nuusberigte
  • Administrasie
    • Aansoekvorms & Toelatingsvereistes
    • Gedragskode
    • Nasorgbrief
    • Skoolreëls
    • Skooldrag
    • Skoolgelde
  • Kontak Ons
DIE GROOT GEHEIM IS OM OP TE KYK
HUIS EYBERS

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Laer Volkskool is in 1922 gestig as die eerste Afrikaansmedium skool in die ou Kaapland. C.J. Langenhoven het die skool se leuse – ONS SAL HANDHAAF – voorgestel en die skool het sodanig gegroei dat die Hoër- en Laer Volkskool sedert 1954 apart van mekaar funksioneer. Tog is die skole steeds nou verbind aan mekaar in hul doel en strewe – Mnr. Deon Joubert

ONLANGSE NUUSBERIGTE

31 Okt

Dankie Chantelle en Dirk Lötter

Volkskool sê met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk Lötter vir hul ruim borgskap van stylvolle pette en hoedjies vir ons eerste tennisspan. Julle bydrae sorg dat ons spelers nie net met trots en gees op die baan verskyn...
Lees meer
30 Sep

𝑬𝒍𝒌𝒆 𝒌𝒍𝒆𝒊𝒏 𝒈𝒆𝒃𝒂𝒂𝒓 𝒕𝒆𝒍

26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes hulle honde- en katkos saam skool toe bring. Op Maandag 29 September is die kos by GRWAS afgelewer, waar die behoefte aan hulp altyd groot is. Hierdie projek...
Lees meer
30 Sep

𝑫𝒊𝒆 𝒌𝒓𝒊𝒆𝒌𝒆𝒕𝒔𝒑𝒂𝒏𝒏𝒆 𝒘𝒚𝒔 𝒉𝒖𝒍 𝒌𝒓𝒂𝒈 𝒊𝒏 𝑪𝒓𝒂𝒅𝒐𝒄𝒌!

Op Saterdag, 27 September, het ons krieketspanne in Cradock teen verskeie skole meegeding en hul vasberadenheid en spangees getoon. Onder 7B het uitdagende wedstryde gehad: – Verloor teen Union met 13 lopies – Wen teen Gilbert Xuza o.8 met 15...
Lees meer
26 Sep

𝑬𝒓𝒇𝒆𝒏𝒊𝒔𝒅𝒂𝒈 𝒗𝒊𝒆𝒓 𝒐𝒏𝒔 𝒔𝒂𝒂𝒎

“𝐷𝑖𝑒 𝑚𝑒𝑒𝑡𝑠𝑛𝑜𝑒𝑟𝑒 ℎ𝑒𝑡 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑖𝑛 𝑙𝑖𝑒𝑓𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑝𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒 𝑔𝑒𝑣𝑎𝑙, 𝑗𝑎, 𝑚𝑦 𝑒𝑟𝑓𝑒𝑛𝑖𝑠 𝑖𝑠 𝑣𝑖𝑟 𝑚𝑦 𝑚𝑜𝑜𝑖.” – 𝑃𝑠𝑎𝑙𝑚 16:6 Met hierdie woorde as anker het Volkskool vandag Erfenisdag gevier. Ons erfenis is nie net die grond onder ons voete of...
Lees meer
24 Sep

𝑷𝒓𝒆𝒕 𝒐𝒑 𝑵𝒂𝒔𝒊𝒐𝒏𝒂𝒍𝒆 𝑬𝒓𝒇𝒆𝒏𝒊𝒔𝒅𝒂𝒈

Vandag het die koshuiskinders heerlik saam met Graaff-Reinet se Rapportryers gekuier. Die dag was gevul met lag, spanpret en boeresport wat almal behoorlik aan die hardloop gesit het! Na al die aksie het die kinders saam rondom die vuur gekuier...
Lees meer
23 Sep

’𝒏 𝑨𝒂𝒏𝒅 𝒗𝒐𝒍 𝒍𝒂𝒈 𝒆𝒏 𝒊𝒏𝒔𝒑𝒊𝒓𝒂𝒔𝒊𝒆

Gisteraand is die dames van Volkskool se personeel bederf met ’n heerlike kuier by The Coldstream Restaurant, waar die bekende pretspreker 𝗘𝗹𝘀𝗮𝗯𝗲́ 𝗔𝗹𝗱𝗿𝗶𝗰𝗵 die verhoog betree het. 𝑀𝑒𝑡 ℎ𝑎𝑎𝑟 𝑢𝑛𝑖𝑒𝑘𝑒 𝑡𝑒𝑚𝑎, “𝐷𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑘𝑘𝑒𝑟𝑡𝑒 𝑒𝑛 𝑔𝑒𝑘𝑘𝑒𝑟𝑡𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑣𝑟𝑜𝑢𝑤𝑒𝑒𝑠”, ℎ𝑒𝑡 𝑠𝑦 𝑑𝑖𝑒...
Lees meer
22 Sep

‘𝒏 𝑹𝒆𝒊𝒔 𝒅𝒆𝒖𝒓 𝑺𝒖𝒊𝒅-𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂 𝒔𝒆 𝑲𝒖𝒍𝒕𝒖𝒓𝒆

Vanoggend het die leeringraad vir ons leerders ‘n kleurvolle en opwindende reis deur die ryk kultuur van Suid-Afrika gebring. 𝐵𝑦 𝐿𝑎𝑒𝑟 𝑉𝑜𝑙𝑘𝑠𝑘𝑜𝑜𝑙 𝑖𝑠 𝑑𝑖𝑡 𝑏𝑒𝑙𝑎𝑛𝑔𝑟𝑖𝑘 𝑜𝑚 𝑗𝑜𝑢 𝑒𝑟𝑓𝑒𝑛𝑖𝑠 𝑡𝑒 𝑣𝑖𝑒𝑟 𝑜𝑚𝑑𝑎𝑡 𝑑𝑖𝑡 𝑗𝑜𝑢 ℎ𝑒𝑙𝑝 𝑜𝑚 𝑡𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟 𝑤𝑖𝑒 𝑗𝑦 𝑖𝑠...
Lees meer
18 Sep

𝑽𝒐𝒍𝒌𝒔𝒊𝒆𝒔 𝒕𝒓𝒂𝒑 𝒗𝒂𝒔 𝒊𝒏 𝑱𝒂𝒏𝒔𝒆𝒏𝒗𝒊𝒍𝒍𝒆!

Op Saterdag, 13 September, is die Toer de Noorsdoring in Jansenville aangebied. Twee van ons Volkskool-leerders, wat deel is van die Wildehonde-klub, het uitstekend gevaar tussen sterk mededinging. – Christiaan de Klerk – 18 km: 2de algeheel en 1ste Nipper-seun....
Lees meer
17 Sep

Skaaksterre blink op Oos-Kaapse verhoog

Jurian Retief, Marizé Retief en Margite van der Merwe het die afgelope naweek met trots die Sarah Baartman-span verteenwoordig tydens die geslote Oos-Kaap-kampioenskappe in Gqeberha. Die toernooi is van 5 tot 7 September aangebied, en ons Volksies het almal puik...
Lees meer
16 Sep

𝑮𝒓𝒂𝒂𝒅 1 𝒔𝒆 𝒃𝒐𝒐𝒏𝒕𝒋𝒊𝒆𝒔 𝒈𝒓𝒐𝒆𝒊 𝒎𝒐𝒐𝒊! 

Ons graad 1-leerders se boontjieprojek het Vrydag ’n spesiale hoogtepunt bereik toe elkeen hul eie plantjie huis toe kon neem. Die boontjies het pragtig gegroei en nou kry elke leerder die kans om dit in hul tuin te gaan plant....
Lees meer
16 Sep

𝑹𝒂𝒑𝒕𝒐𝒓𝒔 𝑴𝒂𝒓𝒕𝒊𝒂𝒍 𝑨𝒓𝒕𝒔 𝑪𝒍𝒖𝒃 𝒈𝒓𝒂𝒅𝒆𝒓𝒊𝒏𝒈 𝒔𝒖𝒌𝒔𝒆𝒔𝒗𝒐𝒍

  Op 30 Augustus het Raptors Martial Arts Graaff-Reinet weer ’n suksesvolle gradering aangebied waar verskeie studente hulle nuwe belde met trots ontvang het: Ayden Marx – Geel 1 Marko Claassen – Geel 2 Zayden Joseph – Geel 2 Arné...
Lees meer
15 Sep

𝑻𝒘𝒆𝒆𝒌𝒂𝒎𝒑-𝒍𝒊𝒈𝒂 𝒊𝒏 𝑮𝒒𝒆𝒃𝒆𝒓𝒉𝒂

Gister het ons atlete met ywer en trots aan die Tweekamp-liga byeenkoms in Gqeberha deelgeneem. Franco Wolfaardt het in die seuns o.13 uitmuntend presteer, met ’n tweede plek in die hardloop en ’n sesde plek in die swem, wat hom...
Lees meer
Meer berigte

Toelatingsprosedure & Propektus

Vir meer inligting kliek hier

Lees meer

Kopiereg © 2021 - 2024 Alle Regte Voorbehou - Laer Volkskool Graaff-Reinet

Webbladontwerp - iKaroo Webdesign