Nuusberigte Boeresport Dis 𝗩𝗘𝗧 𝗣𝗥𝗘𝗧 by Huis Eybers op hierdie vakansiedag! Koshuisleerders geniet ‘n dag vol lekker 𝗯𝗼𝗲𝗿𝗲𝘀𝗽𝗼𝗿𝘁. Van toutrek tot driebeenhardloop en alles tussen-in. 🌼 Dankie Tannie Verna en personeel vir ‘n lekker dag!