Die SA Nasionale tweekampkompetisie het op 30 Maart 2024 te Bloemfontein plaasgevind.
Ses van Laer Volkskool se atlete het deelgeneem en hulle resultate was as volg:
Hanné Alberts o.9
31ste uit 40 atlete
Elmaré Naude o.11
16de uit 81 atlete
Beulah Nel
68ste uit 81 atlete
JJ van Schalkwyk
28ste uit 85 atlete
Luhan Alberts
80ste uit 85 atlete
Christo Nel o.15
59ste uit 70 atlete
Hierdie leerders verwerf erekleure vir die verteenwoordiging van ‘n provinsiale span by ‘n nasionale kompetisie.

Verwante berigte