Donderdag, 25 Maart 2021, en Vrydag, 26 Maart 2021, is daar vir nog โn uur na skool kop gekrap om Wiskunde probleme op te los, toe tien graad 7 leerlinge aan die eerste rondte van die Horizon Wiskunde Kompetisie deelgeneem het. ย 7.1 Mikha Enslin, Wentzel van der Merwe, Lara Vosloo 7.2 Alice du Toit…
Lees meerDie eerste Volkskool Graaff-Reinet ๐๐๐ก๐๐ฌ๐ก ๐๐๐๐ฉ๐๐๐๐๐ก๐ in samewerking met die Volkskool Oudskoliere en Volkskool se ondersteuningsgroep as gesamentlike fondsinsamelingsprojek vir Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoรซr Volkskool. Registreer vandag by www.insamel.co.za en hou die Volkskool Graaff-Reinet Jagveiling 2021 blad dop vir meer inligting oor die ๐ฎ๐ญ ๐จ๐๐ง๐ฆ๐ข๐ก๐๐๐ฅ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ง๐ง๐ wat opgeveil word.
Lees meer