Marli Fourie het verlede naweek, 22 en 23 Oktober 2021, aan die Cradock skou deelgeneem. Haar uitslae is as volg: 1ste in die 5-gang plesierperd 0/14 2de in die 3-gang plesierperd 0/14 3de in die 3-gang plesierperd ruiterkuns 0/18 Groot kampioen 5-gang plesierperd Baie goed gedoen, Marli. Trots op jou.
Lees meerLaer Volkskool verwelkom mnr. Pierre Maree wat aan die begin van die vierde kwartaal by ons aangesluit het. Hy kom oorspronklik van Randfontein, Gauteng, af. Dit was van kleintyd ‘n droom van hom om eendag ‘n onderwyser te word. Hy het’ n groot passie vir sport veral rugby en krieket. Hy het ook die voorreg…
Lees meer‘n Trotse oomblik… Laer Volkskool het Donderdag, 14 Oktober 2021, die matrieks van Hoër Volkskool sterkte toegewens met die eksamen asook met hul toekomspad. Ons Graad 1’s moes letterlik opkyk na die matrieks! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.
Lees meerMarli Fourie het Vrydag en Saterdag, 8 en 9 Oktober 2021, aan n skou op Somerset-Oos deelgeneem. Daar het sy aan 2 afdelings, 3 gang en 5 gang, deelgeneem. Sy behaal 4 eerste plekke tussen ruiters baie ouer as sy. Eerste in die 3 gang plesierperd ruiters 14 jaar en jonger. Eerste in die 3…
Lees meerOp 24 September 2021 het Wian Lotter aan die Nasionale Interprovinsiale Boogskiet kompetisie deelgeneem. Hy behaal ‘n algehele 220 ste plek vir Laer- en Hoërskole. In die Laerskool afdeling het hy 57 ste gekom. Hy is tans nommer 3 in die Oos-Kaap. Sy telling in die Interprovinsiale kompetisie is 256/300. Baie geluk, Wian! Ons is…
Lees meer