Deidre Alberts (o11) het tydens die tweede OPA se byeenkoms op 6 November 2021 weereens baie puik presteer. Sy het 1ste geeïndig in verspring en 2de plekke behaal in 80m en 100m. Sy is ook ingesluit in die OPA span wat op 27 November 2021 op Germiston aan ‘n Inter- Provinsiale kompetisie sal deelneem.

Baie geluk aan haar en ons hou duime!

Verwante berigte