

Baie geluk aan ons prefekte vir 2022!
Prefekte: Seuns
Voor: Algeron Basterman, Petrus Wolfaardt (hoofseun), Pieter Nel (onderhoofseun), Ezra Jacobs
Agter: Johannes Retief, Louis de Wet, Francois Naude, Wian Lotter
Prefekte: Dogter
Voor: Danel de Koker, Carlien Oosthuizen(hoofdogter),
Alecia Louw (Onderhoofdogter), Izienne Pienaar
Agter: Kate-Lyn Kruger, Leone Lategan, Elné Viljoen, Anzel Kleynhans