
Die o.13A-Rugbyspan het gisteraand, 25 Februarie 2022, hulle eerste vriendskaplike wedstryd teen Union gespeel tydens die DrieΓ«druk-aand wat deur HoΓ«r Volkskool aangebied is. Hulle wen die wedstryd 10 – 0. Dis ook die eerste geleentheid gewees waar die seuns in hulle nuwe Eeufeesklere kon speel. Baie dankie aan al die borge, Nissan Eastern Cape, Engen Riverside en Eddie Electrical.
Baie geluk aan die elkeen van hierdie seuns. Ons is trots op julle!
π· Jan-Hendrik Swiegers
Β
RUGBY
Die pienkvoete het ook gisteraand tydens die DrieΓ«druk-aand n kans gekry om hulle eerste vriendskaplike wedstryd vir Laer Volkskool te speel. Hulle het ook teen Union gespeel en gewen. Hier draf hulle op net voor die wedstryd begin.
Baie geluk aan al die pienkvoete. Julle maak ons baie trotsπͺππ₯