
Wian en Eben LΓΆtter het Saterdag, 12 Maart 2022, aan die AGA-Oos Kaap Boogskiet Kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die kompetisie was aangebied deur Soulpoint GLA. Albei hierdie seuns het uitstekend gevaar. Die uitslae is soos volg:
Wian LΓΆtter
3D afdeling – 240 (1ste plek) π₯
Bullseye – 246 (2de plek)π₯
Eben LΓΆtter
3D afdeling – 216 (2de plek)π₯
Bullseye – 256 (1ste plek) π₯
Welgedaan, Wian en Eben. Trots op julleπ
