Die volgende 12 leerlinge het op vlak 1 aan die Karoo Gimnastics se winterkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elke gimnas.
Hulle het as volg presteer.
Jurian Retief – Goud
Marize Retief – Brons
Terina Retief – Goud
Ulrich Steynberg – Goud
Janie Pretorius – Brons
Elrie Pretorius – Goud
Kate Pieterse – Brons
Christopher van Zyl – Goud en Brons
Ilana Verwey – Brons
Sky Mostert – Brons
Haley Mostert – Brons
Miane van der Merwe – Brons