Op 5 Augustus 2022 het mnr P. de Villiers, โ€˜n vorige skoolhoof van Laer Volkskool, โ€˜n Eeufees Gedenkplaat tydens die skool se saalbyeenkoms onthul.

Die plaat sal in die skool se voorportaalย aangebring word ter herdenking van die skool se 100-jarige bestaan.

Verwante berigte