Hierdie jaar se interskolegala is gehou by Union High School se splinternuwe buitelug swembad.

Volkskool se gees was aansteeklik met β€˜n hele klomp Volkskool leerders wat die swemmers kom ondersteun het en liedjies gesing het.

Laer Volkskool se swemmers het sewe rekords laat spat:

JJ van Schalkwyk het 3 rekords gebreek (vryslag, rugslag en borsslag vir seuns o.8)

Zenicke van Schalkwyk het 4 rekords gebreek (wisselslag, vryslag, borsslag en rugslag vir dogters o.12)

Ons swemmers het hulle bes gelewer, maar ongelukkig het Union hierdie jaar koning gekraai!

Volkskool is hartlik ontvang met β€˜n pragtige koekie vir elke swemmer. Baie dankie aan Union High vir β€˜n heerlike gala.

Foto’s:

Gideon van der Mescht

Mariette Burger.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer