26 Apr 2023 Kobus en Hardus Lotter het die afgelope naweek aan ‘n uithourit te Willowmore deelgeneem. Beide leerders het die 40 km suksesvol voltooi met ‘n tyd van 3:16 op Strider en Roddick. Baie geluk, Kobus en Hardus. Trots op julle!
31 Okt Dankie Chantelle en Dirk LΓΆtter Volkskool sΓͺ met opregte waardering dankie aan Chantelle en Dirk LΓΆtter vir... Lees meer
30 Sep π¬πππ πππππ ππππππ πππ 26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes... Lees meer
30 Sep π«ππ πππππππππππππ πππ πππ ππππ ππ πͺπππ πππ! Op Saterdag, 27 September, het ons krieketspanne in Cradock teen verskeie skole... Lees meer
26 Sep π¬πππππππ ππ ππππ πππ ππππ βπ·ππ ππππ‘π πππππ βππ‘ π£ππ ππ¦ ππ ππππππππ ππππππ πππ£ππ, ππ, ππ¦ πππππππ ... Lees meer