Dit was vandag ‘n goeie dag vir Laer Volkskool se hokkiedogters wat teen Gill in Somerset-Oos gaan speel het. Die tellings is as volg: o.7B wen 2 – 0 o.7A wen 2 – 0 o.8B wen 4 – 0 o.8A wen 13 – 0 o.9A wen 4 – 0 o.13B wen 6 – 0 o.13…
Lees meerNETBAL Ancois Viljoen het haar erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.12-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in Boksburg deelgeneem het. Baie geluk Ancois. Ons is trots op jou! HOKKIE Deidré Alberts het haar half-erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.13B-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in…
Lees meerDie derde kwartaal se sportwedstryde het Saterdag, 22 Julie 2023, afgeskop met wedstryde teen Cradock. Die tellings is as volg: HOKKIE o.7B gelykop 3 – 3 o.7A verloor 2 – 3 o.8B verloor 3 – 4 o.8A wen 14 – 0 o.9B wen 3 – 0 o.9A wen 3 – 0 o.10 verloor 1 –…
Lees meerDarius Els, Gerrit Jordaan, Frederik Steynberg, Arné Oosthuizen, Zaskia Erasmus, Nathan en AJ Cronje van die Raptors Martial Arts-klub is gekies om 7 en 8 Oktober 2023 die OP-span by die SA Kampieonskappe (Destiny) in Stellenbosh te verteenwoordig. Baie geluk. en sterkte met die kampioenskappe!
Lees meerGedurende die afgelope vakansie het die Oos-Kaap Landsdiens aan ‘n provinsiale kamp in Jeffreysbaai deelgeneem. Na afloop van die kamp is die volgende leerlinge verkies om die Oos-Kaap by die Nasionale Kamp te verteenwoordig vanaf 9 tot 14 Desember 2023 by Blyde Adventure Camp in Hoedspruit. Baie geluk aan al hierdie leerlinge. Julle maak ons…
Lees meerDie o.13A hokkiedogters het die afgelope naweek vanaf 14 tot 16 Julie 2023 aan die ECHS-Afrigtingstoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek het bestaan uit twee wedstryde per dag asook afrigting Vrydag en Saterdag. Die dogters het baie geleer en pragtige hokkie gespeel gedurende die toernooi. Tydens die prysuitdeling wat Saterdag plaasgevind het, is Deidré Alberts…
Lees meer