NETBAL
Ancois Viljoen het haar erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.12-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in Boksburg deelgeneem het.
Baie geluk Ancois. Ons is trots op jou!
HOKKIE
DeidrΓ© Alberts het haar half-erekleure ontvang vir haar deelname in die OP o.13B-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi in die Paarl deelgeneem het.
Baie geluk DeidrΓ©. Trots op jou!

