Die o.9’s het Saterdag, 14 Oktober 2023, aan die Cradock Voorbereidingskool se Mini-Kriekettoernooi in Cradock deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar in hierdie toernooi. Hulle maak ons geweldig trots. Baie geluk aan al die o.9 krieketseuns.

Hulle tellings is as volg:

Onder 9A

Wen teen Hangklip met 14 lopies

Wen teen Gill 1 met 16 lopies

Wen teen Michausdal met 31 lopies

 

Onder 9B

Wen teen Cradock 2 met 13 lopies

Wen teen Michausdal met 4 lopies

Wen teen Gill 2 met 15 lopies

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer