Op 24 Mei 2023 het drie van Laer Volkskool se leeders aan die tweede rondte van die SAMC Wiskunde Olimpiade deelgeneem.
Armand Nell (graad 7), Eben Lรถtter (graad 5) en Margite van der Merwe (graad 5) het die kop-krapper somme aangedurf.
Margite van der Merwe ontvang โn brons sertifikaat vir die olimpiade. Ons is baie trots op haar!

