20 Feb 2024 Op 16 Februarie 2024 het ons o.11-krieketseuns teen Frans Conradie op Laer Volkskool se veld wedstryd gespeel. Dit was ń heerlike dag van krieket, maar ongelukkig verloor ons die wedstryd aan die einde van die dag met 7 paaltjies.
23 Jun Wiskunde Margite, ’n Graad 7-leerder, neem deel aan die uitdagende adMaths-program – en... Lees meer
6 Jun Sport teen Karel Theron Vandag het ons ’n paar opwindende wedstryde gespeel teen Karel Theron Primêre... Lees meer