Gister, 25 Julie 2024, het 28 van Laer Volkskool se leerlinge aan die Wow-Spelfees se Kringkompetisie by Graaff-Reinet Primêr deelgeneem.
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat medaljes verower het:
Graad 1
Ohan Coetzee – 2de plek
Nika Wolfaardt – 3de plek
Graad 2
Wian Hayward – 1ste plek
Graad 3
Daneill du Plessis – 1ste plek
Franco Wolfaardt – 1ste plek
Milla Mac Leod – 2de plek
Graad 4
WJ Hayward – 1ste plek
Graad 5
Ross Mac Leod – 2de plek
Gerrit Jordaan – 3de plek
Graad 6
Margite van der Merwe – 3de plek

Verwante berigte