Drie skaakspelers van Laer Volkskool het Saterdag, 27 Julie 2024, aan die geslote Sarah Baartman Skaakproewe op Jeffreysbaai deelgeneem.
Jurian Retief speel uitstekend en wen 2 rondtes en speel 1 rondte gelykop. Hy eindig 12de in sy ouderdomsgroep vir So.o12
MarizΓ© Retief wen 4 van haar rondtes en eindig 3de vir Do.11. Sy verower Ε„ bronsmedalje.
Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en verower Ε„ goue medalje vir 1ste plek.
Baie geluk aan hierdie spelers. Julle is tops!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer