Saterdag, 13 Julie 2024, was ń baie lekker sportdag waar ons hokkie-, netbal- en rugbyspanne teen Laerskool Cradock kragte gemeet het. Die uitslae is as volg: RUGBY o.7B verloor 5-15 o.7A verloor 0-25 o.9B wen 15-14 o.9A wen 5-0 o.11B verloor 7-35 o.11A speel gelykop 5-5 o.13B verloor 17-33 o.13A Verloor 50-0 NETBAL o.7 wen…
Lees meerGedurende die eerste week van die skoolvakansie vanaf 17 Junie 2024 tot 21 Junie 2024 het ses van Laer Volkskool se leerders die jaarlikse Provinsiale Landsdiens kamp te Somerset-Oos bygewoon vir leerders van graad 6 tot graad 12. GRAAD 6 Ida-May Cloete Loné Boje Zander Marais GRAAD 7 Karien Swiegers Marichelle Cloete Stephan Marais Daar…
Lees meerPret by Laer Volkskool om gesonde bande te vorm met ons maats en ons leeromgewing. Laer Volkskool het die tweede kwartaal afgesluit met ‘n sokkie vir die Gr. 6 en 7 leerders en ‘n fliek-aand vir die Gr. 1 tot 5 leerders. Dit was omtrent pret en hopelik die eerste van nog vele! Maats kon…
Lees meerDie o.13A rugby- en hokkiespan het die afgelope naweek vanaf 14 tot 17 Junie 2024 aan die jaarlikse Anne Beagley Union Festival wat deelgeneem. Dit was lekker om te sien hoe die spanne met elke wedstryd gegroei het. Dankie aan al die ondersteuning langs die veld. Dankie ook aan mnr. Gideon van der Mescht vir…
Lees meer