Swem

Nelson Mandela Bay Aquatics het onlangs swemmers vereer by hul jaarlikse prysuitdeling. Nelson Mandela Bay Aquatics is die liggaam waaronder die Oos-Kaap swem. JJ van Schalkwyk het ‘n prys ontvang vir sy deelname aan ‘n Prestige gala waar slegs twee swemmers uit die Oos-Kaap verkies word per item. Baie geluk, JJ! Trots op jou!

Lees meer

TALENTAAND

Filmfees 2024 Op 22 Augustus het Laer Volkskool sy jaarlike Talentaand gehou. Graad 4 tot 7 leerders het die gehoor aan die lag gehad met hul tweespraak en spreekkoor opvoerings. Advertensies soos Boer soek ń vrou en Toyota, het beslis die gehoor laat skater. Dankie aan almal wat n bydra gelewer het. Ons sien uit…

Lees meer

TENNIS

Laer Volkskool het vier spanne gehad wat deelgeneem het aan die o.10 MatchPoint toernooi wat op 23 en 24 Augustus 2024 in Graaff-Reinet plaasgevind het. Die spelers het regtig alles uitgehaal om die bal oor die net en in die baan te kry met Saterdag se verskriklike rukwinde. Baie dankie ook aan Mev Tilana Maré,…

Lees meer

RUGBY

Baie geluk aan Izak Naudé wat gekies is om die OP Jumbo’s span vanaf 21 tot 22 September 2024 in Riversdal te verteenwoordig. Welgedaan, Izak! Trots op jou!

Lees meer

HARTENBOSTOER

Ons o.13A netbal-, rugby- en hokkiespanne het die afgelope naweek aan ń toernooi by Laerskool Hartenbos deelgeneem. Die spanne het vroeg Vrydagoggend vanaf Laer Volkskool na Hartenbos vertrek. Die hokkiedogters se wedstryde het reeds Vrydag plaasgevind. Saterdagoggend was dit weer vroeg opstaan om die openingseremonie by te woon waarna die netbal en rugby hulle wedstryde…

Lees meer

WOW-SPELFEES

Die volgende leerlinge het 15 Augustus 2024 aan die WOW-Spelfees se Distrikskompetisie deelgeneem. Hulle het vanoggend elkeen ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang. ‘n Paar van ons leerlinge het ook baie goed gevaar en medaljes verower. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het. Ons is baie trots op julle. Graad 1 • Ohan Coetzee (2de plek)…

Lees meer

Tennis

Die 3de/4de seuns tennisspanne het Dinsdag 20 Augustus 2024 ‘n mini-interskole gehou. Hulle is in twee spanne verdeel, die Kameelperde en die Wildebeeste. Die wind was op sy eie ‘n ekstra opponent. Die Kameelperde wen die kragmeting met 26-19 Kameelperde: Samuel Pearson Ross MacLeod James Asher Gerrit Jordaan Matt Weyer-Henderson PW Badenhorst Wildebeeste: Pieter Fourie…

Lees meer

Swem

Nelson Mandela Bay Aquatics het onlangs swemmers vereer by hul jaarlikse prysuitdeling. Nelson Mandela Bay Aquatics is die liggaam waaronder die Oos-Kaap swem. JJ van Schalkwyk het ‘n prys ontvang vir sy deelname aan ‘n Prestige gala waar slegs twee swemmers uit die Oos-Kaap verkies word per item. Baie geluk, JJ! Trots op jou!

Lees meer