Filmfees 2024
Op 22 Augustus het Laer Volkskool sy jaarlike Talentaand gehou. Graad 4 tot 7 leerders het die gehoor aan die lag gehad met hul tweespraak en spreekkoor opvoerings. Advertensies soos Boer soek Ε„ vrou en Toyota, het beslis die gehoor laat skater.
Dankie aan almal wat n bydra gelewer het. Ons sien uit na die volgende een.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer