Aan die begin van 2025 wil ons graag ons nuwe personeel hartlik verwelkom.
Ilne Theron (Graad 2)
Izanke de Wet (Graad 1)
Ilze Janse van Rensburg (Graad 4)
Reinhardt Vermeulen (Graad 5)
Ons glo dat julle baie gelukkig by ons gaan wees!

Verwante berigte