Op Saterdag, 15 Februarie 2025, het 16 skaakspelers van Laer Volkskool aan die derde rondte Sarah Baartman skaakproewe op Graaff-Reinet deelgeneem.
Hulle moes kragte meet teen spelers in die Sarah Baarman en Oos- Kaap spanne.
Al die spelers het uitstekend gedoen en 8 spelers verower medaljes.
Baie geluk aan al die spelers! Ons is trots op julle!
Nika Wolfaardt : Goud
Kian Pretorius: Brons
Hele Ochse: Goud
MarizΓ© Retief: Silwer
Zandri Hauptfleisch: Goud
Jurian Retief: Silwer
Francois Wolfaardt: Brons
Margite vd Merwe: Goud

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer