Op 14 April 2025 het ons netbaldogters op Hoër Volkskool se bane deelgeneem aan die proewe vir die samestelling van die Beyers Naudé netbalspanne.
Baie geluk aan Janike van Zyl (o.12) en Miné Coetzee (o.13) wat gekies is om op 25 April deel te neem aan die Sarah Baartman-proewe as deel van die onderskeie Beyers Naudé spanne.
Ons is trots op julle!

Verwante berigte