Tydens die Sarah Baartman Skaakproewe wat op 19 April 2025 in Jeffreysbaai gehou is, het die volgende leerlinge uitstekend gevaar.
Burger Slabbert wen 5 uit 6 rondtes en verower silwer vir Seuns o.12
ElbΓ© Landman wen 3 uit 6 rondtes en wen goud vir Dogters o.10
Zandri Hauptfleisch wen 2 uit 6 rondtes.
Geluk aan hierdie spelers vir puik uitslae en puik spel!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer