Die studente van Raptors Martials Arts Club het 10 Mei 2025 aan die Oos-Kaap Provinsie se MASA (Mix Martial Arts South Africa) Kampioenskappe deelgeneem.
Die volgende studente het medaljes verower:
Frederik Steynberg
2 Silwers vir MMA Light en Grappling
Marko Claasen
3 Silwers vir Points Fighting, MMA Light en Grappling
Darius Els
1 Sliwer vir MMA light en 2 goud vir points fighting en grappling
Hierdie studente, kry ook die geleentheid om die Oos-Kaap Provinsie op 14 en 15 Junie in Pretoria by die Nationale Kampioenskappe van MASA te verteenwoordig .
Baie geluk en sterkte aan hierdie studente. Dis ‘n ongeloofike eer.

Verwante berigte