Op Saterdag 10 Mei 2025 het 7 leerlinge Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig.
Die volgende leerlinge het op uitnodiging deelgeneem:
Margite van der Merwe
Zandrich Cornelius
Zandri Hauptfleisch
Burger Slabbert
Milla Mac Leod
Jurian Retief
MarizΓ© Retief
Jurian behaal ‘n 3de plek vir seuns o.12 en MarizΓ© behaal ‘n 2de plek vir dogters o.10.
Baie geluk aan al hierdie spelers. Julle is tops!

