Hokkie

Maandagmiddag het twee van Graaff-Reinet se skole mekaar op die hokkieveld ontmoet in ’n lekker plaaslike byeenkoms vol gees en sportmangees. Uitslae: – o.9D wen 3–1 – o.10B verloor 2–5 – o.13C wen 2–0 Baie geluk aan al ons spelers vir hul pogings en sportiewe houding! 𝐃𝐢𝐬 𝐚𝐥𝐭𝐲𝐝 𝐬𝐩𝐞𝐬𝐢𝐚𝐚𝐥 𝐨𝐦 𝐩𝐥𝐚𝐚𝐬𝐥𝐢𝐤 𝐬𝐚𝐚𝐦 𝐭𝐞 𝐬𝐩𝐞𝐞𝐥 –…

Lees meer

Sport teen Laerskool Jeffreysbaai

Wat ‘n voorreg was dit om Laerskool Jeffreysbaai die naweek op ons tuisveld te verwelkom! Baie dankie aan julle vir die entoesiastiese deelname en kwaliteit sport – dit was regtig ‘n fees om te aanskou. Ons sportgronde was vol geesdriftige ondersteuners, spelers en goeie sportmangees. Dankie dat julle die lang pad Karoo toe aangedurf het!…

Lees meer

Sport teen Aliwal-Noord

Laerskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek kragte gemeet ons Volksies in Graaff-Reinet – en dit was die Karoo op sy beste! Die oggend het begin met ‘n vars briesie, maar teen die middag het almal hul wedstryde onder die warm son voltooi. Ons leerders het hul harte uitgespeel en gewys waartoe hulle in staat is.…

Lees meer