Laerskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek kragte gemeet ons Volksies in Graaff-Reinet โ en dit was die Karoo op sy beste!
Die oggend het begin met โn vars briesie, maar teen die middag het almal hul wedstryde onder die warm son voltooi. Ons leerders het hul harte uitgespeel en gewys waartoe hulle in staat is.
๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ก๐๐, ๐๐ข๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐ข๐๐๐ โ ๐๐ ๐๐๐ ๐ฟ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ด๐๐๐ค๐๐-๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ‘๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐!

o.7B โ Wen 25โ5
o.7A โ Verloor 0โ5
o.9B โ Wen 14โ5
o.9A โ Verloor 0โ28
o.11B โ Wen 7โ0
o.11A โ Wen 14โ12
o.13C teen Laerskool Aliwal-Noord se o.13B โ Wen 49โ14
o.13A โ Gelykop 5โ5

o.7 โ Verloor 1โ3
o.8B โ Gelykop 1โ1
o.8A โ Verloor 1โ3
o.9C teen Laerskool Aliwal-Noord o.9D โ Gelykop 3โ3
o.9B โ Wen 7โ1
o.9A โ Wen 4โ3
o.10B โ Verloor 0โ4
o.10A โ Wen 10โ2
o.13C โ Verloor 1โ2
o.13B โ Verloor 1โ2
o.13A โ Wen 3โ1

o/7A โ Gelyk 3โ3
o/8A โ Verloor 0โ2
o/8B โ Wen 4โ3
o/9A โ Verloor 6โ9
o/9B โ Wen 4โ3
o/9C โ Verloor 0โ26
o/10A โ Wen 7โ3
o/10B โ Verloor 3โ6
o/11A โ Wen 9โ8
o/11B โ Verloor 3โ7
o/13A โ Verloor 11โ24
o/13B โ Verloor 2โ5
o/13C โ Verloor 3โ8
Ons is trots op elke leerder wat ons skool se naam met trots gedra!
‘n Spesiale dankie aan Laerskool Aliwal-Noord vir julle besoek.
๐ฟ๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฝ๐๐๐๐๐๐ฆ๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐: