๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Š๐’†๐’” ๐’ƒ๐’๐’Š๐’๐’Œ ๐’ƒ๐’š ๐‘ช๐’‚๐’Ž๐’…๐’†๐’ƒ๐’๐’ ๐‘ฌ๐’Š๐’”๐’•๐’†๐’…๐’…๐’‡๐’๐’…

Laer Volkskool se leerders het by die Camdeboo Eisteddfod in โ€™n wye verskeidenheid items uitgeblink. Hulle talent, harde werk en liefde vir taal en kultuur het regtig deurgeskyn. Voorbereide lees Silwer: Izak van der Merwe, Johannes Daniel du Plessis Goud: Elmie Collier, AJ Prinsloo, Beulah Nel, Elmarรฉ Naudรฉ Goud+: Daniรฉl Strydom, Erna Louisa Smit, Hernu…

Lees meer

๐™ธ๐š—๐š๐šŽ๐š›๐šœ๐š”๐š˜๐š•๐šŽ ๐Ÿธ0๐Ÿธ๐Ÿป

Die Interkole het gister afgesluit en ons harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt van ons jaar โ€“ โ€™n tyd waarin ure se harde werk, toewyding en spanbou sigbaar word. ๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘ ๐‘™๐‘Ž๐‘’ ๐‘–๐‘  ๐‘›๐‘–๐‘’ ๐‘Ž๐‘™๐‘ก๐‘ฆ๐‘‘ ๐‘–๐‘› ๐‘œ๐‘›๐‘  ๐‘”๐‘ข๐‘›๐‘  ๐‘›๐‘–๐‘’, ๐‘š๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ๐‘ค๐‘–๐‘›๐‘›๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘™๐‘’ฬ‚ ๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘–๐‘› ๐‘œ๐‘š…

Lees meer

๐‘บ๐’‘๐’๐’“๐’•๐’‰๐’†๐’๐’…๐’† ๐’‰๐’†๐’• ๐’…๐’Š๐’† ๐’ˆ๐’‚๐’๐’ˆ๐’† ๐’๐’๐’“ ๐’ˆ๐’†๐’๐’†๐’†๐’Ž!

Vandag het Laer Volkskool se gange geborrel van opgewondenheid toe ons eie mini-weergawe van sportsterre hul verskyning maak! Springbokke het in groen en goud rondgedraf, Dricus het sy veggees gewys, Louis Oosthuizen het sy โ€œgolf swingโ€ gehou en Serena Williams het die tennisbaan laat vonk met haar kragtige houe. ๐‘‰๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘ข๐‘”๐‘๐‘ฆ๐‘ฃ๐‘’๐‘™๐‘‘ ๐‘ก๐‘œ๐‘ก ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ก๐‘’๐‘›๐‘›๐‘–๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘›,…

Lees meer

๐‘ถ๐’๐’” ๐’ˆ๐’“๐’๐’๐’•๐’”๐’•๐’† ๐’”๐’‘๐’๐’“๐’•๐’‰๐’†๐’๐’…๐’† โ€“ ๐’๐’๐’” ๐’‘๐’†๐’“๐’”๐’๐’๐’†๐’†๐’!

Vandag het die manne van Laer Volkskool afgestap soos spelers wat pas โ€™n harde wedstryd klaar gespeel het โ€“ vol modder, met getroue sportuitrusting en selfs โ€™n besering of twee vir effek. Langs die veld het ons geesvroue gestaan โ€“ vol glimlagte, kleur en energie โ€“ gereed om hul span aan te vuur soos net…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’†๐’†๐’“๐’”๐’•๐’† ๐‘ถ๐’๐’”-๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘ ๐‘ฉ๐’†๐’“๐’ˆ๐’‡๐’Š๐’†๐’•๐’”๐’“๐’š๐’†๐’“!

Baie geluk aan Fredrick de Klerk, lid van die Wildehonde, wat geskiedenis maak as Volkskool se eerste Oos-Kaap Bergfietsryer. Hy is gekies om later vanjaar die Oos-Kaap te verteenwoordig by die SA Interprovinsiale Kampioenskap. ๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘–๐‘  ๐‘œ๐‘›๐‘”๐‘’๐‘™๐‘œ๐‘œ๐‘“๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ ๐‘—๐‘œ๐‘ข, ๐น๐‘Ÿ๐‘’๐‘‘๐‘Ÿ๐‘–๐‘๐‘˜ โ€“ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘ ๐‘‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘‘๐‘Ÿ๐‘œ๐‘š๐‘’ ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ!

Lees meer