Saterdag, 30 Augustus, het Volkskool se o.10A- en B-hokkiespanne aan Union se hokkiefees deelgeneem, waar altesaam 16 spanne mekaar die stryd aangesรช het.
Ons o.10Bโ€™s het dapper gespeel โ€“ hulle wen 3โ€“1 teen Sonop B, maar moes die knie buig teen Collegiate B (1โ€“4) en Union o.9A (1โ€“4). In die poelwedstryde het hulle weer kragte gemeet teen Cradock B en met 1โ€“2 verloor.
Die o.10A-span het in ware Volkskool-gees uitgestyg. Hulle wen 10โ€“0 teen Bedford A, 7โ€“1 teen Cradock A en 8โ€“1 teen Collegiate A. In die finaal het hulle dapper vasgebyt teen Union o.10A, maar net-net 3โ€“4 verloor.
๐ท๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘› ๐‘’๐‘–๐‘›๐‘‘๐‘–๐‘” ๐‘‘๐‘ข๐‘  ๐‘ก๐‘ค๐‘’๐‘’๐‘‘๐‘’ ๐‘–๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ก๐‘œ๐‘’๐‘Ÿ๐‘›๐‘œ๐‘œ๐‘– โ€“ โ€™๐‘› ๐‘๐‘Ÿ๐‘’๐‘ ๐‘ก๐‘Ž๐‘ ๐‘–๐‘’ ๐‘œ๐‘š ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘ก๐‘’ ๐‘ฃ๐‘–๐‘’๐‘Ÿ!
Baie geluk aan albei spanne โ€“ julle het Volkskool met hart en gees verteenwoordig!

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer