Juffrou Botha, oud-onderwyseres by Laer Volkskool (Januarie 2003 โ€“ Desember 2020) en Ouma van Wian Hayward, het tydens Leesweek die Graad 3-klas kom bederf met โ€™n heerlike storie! Sy het nie net vir die kinders kom lees nie, maar het hulle ook โ€™n stappie verder laat gaan.
๐—”๐—ฎ๐—ป๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐—ป ๐—ต๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ฏ๐—ผ๐—ฒ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฝ๐—ถ๐˜‡๐˜‡๐—ฎ ๐—ด๐—ฒ๐—ด๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ต๐—ฒ๐˜, ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—š๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ ๐Ÿฏ-๐—ธ๐—น๐—ฎ๐˜€ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ด๐˜๐—ฒ ๐—ฝ๐—ถ๐˜‡๐˜‡๐—ฎ ๐˜๐˜†๐—ฑ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐—ฝ๐—ผ๐˜‚๐˜€๐—ฒ!
Baie dankie, Juffrou Botha, vir die kuier, die storie en natuurlik die groot bederf โ€“ julle het die kinders se dag spesiaal gemaak!

Verwante berigte