Op Saterdag, 13 September, is die Toer de Noorsdoring in Jansenville aangebied. Twee van ons Volkskool-leerders, wat deel is van die Wildehonde-klub, het uitstekend gevaar tussen sterk mededinging.
–
Christiaan de Klerk โ 18 km: 2de algeheel en 1ste Nipper-seun.
01:16:38


– Bernard Delport โ 35 km: 17de algeheel en 1ste Nipper-seun.
02:10:52

๐ด๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ ๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐ โ๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐๐ ๐๐ฬ๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ .
Baie geluk, Christiaan en Bernard โ julle wys dat harde werk en deursettingsvermoรซ altyd beloon word.