Op Saterdag, 30 Augustus 2025, het nege van ons leerders met trots aan die WOW-Spelfees se provinsiale kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem. Met groot vreugde sรช ons baie geluk aan Daneill du Plessis (graad 4) en AJ Prinsloo (graad 2) wat albei โn derde plek verower het. ๐๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐๐ฒ๐ฒ ๐ธ๐ป๐ฎ๐ฝ ๐๐ฝ๐ฒ๐น๐น๐ฒ๐ฟ๐ ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ผ๐ฝ ๐ญ๐ญ ๐ข๐ธ๐๐ผ๐ฏ๐ฒ๐ฟ…
Lees meerSaterdag, 30 Augustus, het Volkskool se o.10A- en B-hokkiespanne aan Union se hokkiefees deelgeneem, waar altesaam 16 spanne mekaar die stryd aangesรช het. Ons o.10Bโs het dapper gespeel โ hulle wen 3โ1 teen Sonop B, maar moes die knie buig teen Collegiate B (1โ4) en Union o.9A (1โ4). In die poelwedstryde het hulle weer kragte…
Lees meerTwee van ons o.12-rugbyspelers is gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig by die ‘Southern Regions’-toernooi wat van 2โ4 Oktober 2025 by Oakdale Landbouskool, Riversdal plaasvind. PW Badenhorst is gekies vir die Elephants-span Marco Terblanche is gekies vir die Kings-span ๐ต๐๐๐ ๐๐๐๐ข๐ ๐๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ค๐๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐ ! ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐ข๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐…
Lees meer