Vandag het โn opgewonde groep Volkskool boogskutters uit beide die Laer- en Hoรซrskool vertrek na Polokwane vir die ๐ก๐ฎ๐๐ถ๐ผ๐ป๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐ฟ๐ผ๐๐ถ๐ป๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ผ๐ผ๐ด๐๐ธ๐ถ๐ฒ๐๐ธ๐ผ๐บ๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐๐ถ๐ฒ.
Met boรซ gepak, pyle gereed en harte vol Volkskool-gees, is hulle reg om hul merk te maak! Die amptelike opening vind mรดre plaas, en Dinsdag begin die pyle vlieg.
Sterkte aan elke Volksie wat deelneem.

