Zara van der Merwe het die afgelope naweek die Oostelike Provinsie verteenwoordig in tweekamp. Sy het deelgeneem in die afdeling vir dogters o.11.
Die byeenkoms is in Bloemfontein aangebied, waar Zara haar persoonlike beste tye pragtig verbeter het en โ€™n algehele 17de plek behaal het in haar ouderdomsgroep.
๐—ช๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป, ๐—ญ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ โ€” ๐—ฉ๐—ผ๐—น๐—ธ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐—ถ๐˜€ ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐˜๐˜€ ๐—ผ๐—ฝ ๐—ท๐—ผ๐˜‚!

Verwante berigte