Die SA Skole- en Interprovinsiale Bergfietskampioenskap is onlangs in Tzaneen aangebied, waar Frederik wat aan die Wildehonde behoort, met groot trots deelgeneem het. Die groep het vir die eerste keer as verteenwoordigers van Oos-Kaapse Fietsry aan hierdie nasionale byeenkoms deelgeneem โ โn besonderse mylpaal vir Volkskool!
๐จ๐ถ๐๐๐น๐ฎ๐ฒ:
–
Frederik de Klerk โ 32ste algeheel in die SA Interskolekampioenskap en 23ste algeheel in die SA Interprovinsiale Kampioenskap (Junior-seuns laerskool o.13)
๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐น๐๐๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ก ๐๐๐๐, ๐๐๐ข๐๐ ๐๐ก๐ก๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ ๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ข๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก!

