Die afgelope naweek het vier van Volkskool se eerstespan-tennisspelers, seuns รฉn dogters, aan die derde Laerskool Wesbank Tennistoernooi in Oudtshoorn deelgeneem.
Dogters:
Minke Marincowitz, Zahn Viljoen, Anja de Klerk en Kate Pieterse het in Poel B gespeel.
– Rondte 1: Verloor teen Wesbank A
– Rondte 2: Laerskool Plettenbergbaai het onttrek
– Rondte 3: Verloor teen Laerskool Glenwood
In die uitspeelrondte het die dogters teen Wesbank B gewen en โ€˜n sesde plek in die toernooi behaal.
Seuns:
Izak Naudรฉ, Andrรฉ Wolfaardt, Rubert Marincowitz en Kobus Lรถtter het sterk vertonings gelewer.
– Rondte 1: Wen teen Wesbank A
– Rondte 2: Laerskool Plettenbergbaai het onttrek
– Rondte 3: Wen teen Laerskool Glenwood
Die seuns het deurgedring tot die finaal, waar hulle vasgeval het teen Laerskool Gene Louw en as naaswenners geรซindig het.
Elke speler het โ€˜n medalje ontvang vir hul uitstekende prestasie.
โ€˜n Trotse oomblik vir Volkskool-tennis.

Verwante berigte