Vandag skryf ons matrikulante hul eerste gesamentlike vak โ€“ die begin van hul finale eksamenreis. Voor hulle na die saal vertrek het, het die graad 1โ€™s buite op die rugbyveld hulle ontmoet om sterkte toe te wens.
Met groot opgewondenheid het die jongstes elke matriek met โ€™n briefie, โ€™n soetigheid en โ€™n pen verras โ€“ klein tekens van groot ondersteuning. Die veld was vol glimlagte, warmte en ware Volkskool-gees toe groot en klein saamgestaan het vir hierdie spesiale oomblik.
โ€™n Opregte dankie aan ATKV vir die penne wat hulle beskikbaar gestel het en die oulike kaartjies.
๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐˜๐—ฒ, ๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ โ€“ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฒ ๐—ฉ๐—ผ๐—น๐—ธ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐—ด๐—น๐—ผ ๐—ถ๐—ป ๐—ท๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ!
\

Verwante berigte