Die opgewondenheid was tasbaar toe Volkskool se Graad 7-klas op 30 September op hul Kaapstad-toer vertrek het. Die pad stad toe was lank, maar vol lag, gesels en groot verwagting โ want dรญt is die hoogtepunt van die jaar!
In Kaapstad het die groep โn bietjie van alles beleef โ van die kleurvolle wรชreld onder die see by die ๐ง๐๐ฒ๐ฒ ๐ข๐๐ฒ๐ฎ๐ป๐ฒ ๐๐ธ๐๐ฎ๐ฟ๐ถ๐๐บ, tot die blink skatte wat hulle self by die ๐ฆ๐ฐ๐ฟ๐ฎ๐๐ฐ๐ต ๐ฃ๐ฎ๐๐ฐ๐ต kon optel. By ๐๐ฟ๐ผ๐ผ๐๐๐ฒ ๐ฆ๐ฐ๐ต๐๐๐ฟ en ๐ง๐๐ด๐ฒ๐ฟ๐ฏ๐ฒ๐ฟ๐ด het hulle โn voorproef van die fassinerende wรชreld van mediese wetenskap gekry, en besef watter ongelooflike deurbrake mense soos dr. Chris Barnard moontlik gemaak het. Dit was leer en verwondering in een โ met elke stop โn nuwe ontdekking.

Die ๐๐ผ๐ผ๐น ๐ฅ๐๐ป๐ป๐ถ๐ป๐ด๐-๐ฟ๐ผ๐ฑ๐ฒ๐น๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ป was โn groot gunsteling, en by die ๐ฅ๐๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐ ๐ ๐ผ๐๐ผ๐ฟ๐บ๐๐๐ฒ๐๐บ het almal verstom gestaan โ veral toe hulle die motor sien waarin Nelson Mandela self gery het. Die ๐ง๐ฎ๐ฎ๐น๐บ๐๐๐ฒ๐๐บ ๐ฒ๐ป ๐ง๐ฎ๐ฎ๐น๐บ๐ผ๐ป๐๐บ๐ฒ๐ป๐ het nuwe trots op Afrikaans laat opvlam, terwyl die stap deur ๐๐ฎ๐ฏ๐๐น๐ผ๐ป๐๐๐ผ๐ฟ๐ฒ๐ป se tuine โn rustige blaaskans vol kleur en geur gebring het. Die toer is afgesluit met โn bootrit by ๐๐ผ๐๐๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ถ โ vir sommiges โn avontuur op oop see, en vir ander… dalk โn bietjie โn wiegende ervaring!
๐ท๐๐ ๐บ๐๐๐๐ 7โ๐ ๐ค๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐ฝ๐โ๐๐ ๐๐๐๐ข๐ค๐๐ข๐๐ก โ๐ ๐๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐ฬ ๐ฃ๐๐ ๐ ๐ฆ ๐๐๐๐ ๐ก๐ ๐ก๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก โ๐ข๐๐๐. ๐๐ฆ ๐๐๐, ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ข๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐.
Wat โn wonderlike afsluiting van die laerskooljare โ herinneringe wat vir altyd sal bly!

