Wat โ€™n opwindende oggend in Graaff-Reinet! Fase 3 van die Gravel Burn het vanoggend in Graaff-Reinet afgeskop, en die ruiters is vol moed en stof op pad na Blaauwater.
Volkskool het die voorreg gehad om saam met die dorp hierdie dapper fietsryers af te sien โ€“ en die opgewondenheid was tasbaar! Met glimlagte en hande wat waai, is hulle op pad na avontuur tussen berge en Karoo-stof.
๐‘‚๐‘›๐‘  ๐‘ค๐‘’๐‘›๐‘  ๐‘’๐‘™๐‘˜๐‘’ ๐‘‘๐‘’๐‘’๐‘™๐‘›๐‘’๐‘š๐‘’๐‘Ÿ ๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘Ÿ๐‘˜๐‘ก๐‘’ ๐‘ก๐‘œ๐‘’ ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘’๐‘  ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘ก๐‘’ โ€“ โ„Ž๐‘œ๐‘ข ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ค๐‘–๐‘’๐‘™๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘™ ๐‘’๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘’๐‘  โ„Ž๐‘œ๐‘œ๐‘”!

Verwante berigte