๐‘ป๐’†๐’๐’๐’Š๐’”-๐’†๐’๐’†๐’“๐’ˆ๐’Š๐’† ๐’ƒ๐’š ๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’!

Maandag, 27 Oktober, het ons leerders vol gees en vasberadenheid die bane betree vir โ€™n opwindende wedstryd teen Laerskool Gill. Die uitslae het hul harde werk en talent mooi weerspieรซl! – o.10 Dogters: LVS wen 35 โ€“ 10 – o.10 Seuns: LVS wen 43 โ€“ 2 – Senior Dogters (gekombineerde 1ste/2de span teen hul 1ste…

Lees meer

๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’—๐’†๐’ ๐‘ฉ๐’–๐’“๐’ ๐’—๐’‚๐’• ๐’…๐’Š๐’† ๐‘ฒ๐’‚๐’“๐’๐’ ๐’‚๐’‚๐’!

Wat โ€™n opwindende oggend in Graaff-Reinet! Fase 3 van die Gravel Burn het vanoggend in Graaff-Reinet afgeskop, en die ruiters is vol moed en stof op pad na Blaauwater. Volkskool het die voorreg gehad om saam met die dorp hierdie dapper fietsryers af te sien โ€“ en die opgewondenheid was tasbaar! Met glimlagte en hande…

Lees meer

๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 7โ€™๐’” ๐’—๐’†๐’“๐’Œ๐’†๐’ ๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘๐’”๐’•๐’‚๐’… โ€“ โ€™๐’ ๐’•๐’๐’†๐’“ ๐’๐’Ž ๐’๐’๐’๐’Š๐’• ๐’•๐’† ๐’—๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’• ๐’๐’Š๐’†!

Die opgewondenheid was tasbaar toe Volkskool se Graad 7-klas op 30 September op hul Kaapstad-toer vertrek het. Die pad stad toe was lank, maar vol lag, gesels en groot verwagting โ€“ want dรญt is die hoogtepunt van die jaar! In Kaapstad het die groep โ€™n bietjie van alles beleef โ€“ van die kleurvolle wรชreld onder…

Lees meer

Op 10 en 11 Oktober het Volkskool se jong tennisspelers die bane in Graaff-Reinet behoorlik laat gons tydens die MatchPoint Classic Tennistoernooi! Die naweek was propvol opwinding, glimlagte en deursettingsvermoรซ โ€“ net soos โ€™n ware Volksie-naweek hoort. Van die dapper o.8โ€™s wat elke bal met entoesiasme aangevat het, tot die vasberade o.14โ€™s wat met trots…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’ˆ๐’‰๐’๐’๐’‡๐’…๐’‚๐’ˆ โ€™๐’ ๐’“๐’†๐’–๐’”๐’† ๐’”๐’–๐’Œ๐’”๐’†๐’”!

Saterdag, 25 Oktober, het die son warm oor die Karoo gebrand en die wind sy eie spel gespeel, maar niks kon die gees van Volkskool se jaarlikse gholfdag demp nie. Van die eerste afslaan tot die laaste put was dit โ€™n dag vol lag, lekker kuier en puik gholfspel. Die gholfers het met goeie humor…

Lees meer

๐‘ฒ๐’“๐’Š๐’†๐’Œ๐’†๐’• ๐’•๐’†๐’†๐’ ๐‘ผ๐’๐’Š๐’๐’ โ€“ ๐‘พ๐’๐’†๐’๐’”๐’…๐’‚๐’ˆ, 22 ๐‘ถ๐’Œ๐’•๐’๐’ƒ๐’†๐’“

Ons jong Volkskool-spanne het Woensdag weer vol trots die Union-veld betree! – o.7A het โ€™n harde stryd gevoer en verloor netjies met 16 lopies teen โ€™n sterk Union-span. Julle deursettingsvermoรซ en spanwerk maak ons trots! – o.7B het โ€™n dapper vertoning gelewer en wen met 2 lopies โ€“ โ€™n bewys dat elke lopie tel! –…

Lees meer

๐‘ฒ๐’๐’†๐’Š๐’ ๐‘ฒ๐’–๐’Š๐’†๐’“, ๐‘ฎ๐’“๐’๐’๐’• ๐‘ท๐’“๐’†๐’•!

Ons graad 1โ€™s het hierdie week โ€™n spesiale uitstappie in die graad 2 se klaskamers geniet! Juffrou Ilne het die dogtertjies op โ€™n speelse manier alles oor die maande van die jaar geleer, terwyl Juffrou Janke hulle bederf het met โ€™n storie van Goue Lokkies. ๐ท๐‘–๐‘ก ๐‘–๐‘  ๐‘ค๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘™๐‘–๐‘˜ ๐‘œ๐‘š ๐‘˜๐‘–๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘  ๐‘ฃ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘” ๐‘๐‘™๐‘œ๐‘œ๐‘ก ๐‘ก๐‘’ ๐‘ ๐‘ก๐‘’๐‘™ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘›…

Lees meer

โ€™๐’ ๐‘ฒ๐’๐’†๐’Š๐’ ๐’ƒ๐’†๐’Ž๐’๐’†๐’…๐’Š๐’ˆ๐’Š๐’๐’ˆ ๐’—๐’Š๐’“ โ€™๐’ ๐’ˆ๐’“๐’๐’๐’• ๐’…๐’‚๐’ˆ

Vandag skryf ons matrikulante hul eerste gesamentlike vak โ€“ die begin van hul finale eksamenreis. Voor hulle na die saal vertrek het, het die graad 1โ€™s buite op die rugbyveld hulle ontmoet om sterkte toe te wens. Met groot opgewondenheid het die jongstes elke matriek met โ€™n briefie, โ€™n soetigheid en โ€™n pen verras โ€“…

Lees meer