๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’ƒ๐’๐’Š๐’๐’Œ ๐’ƒ๐’š ๐‘ฒ๐’‚๐’“๐’๐’ ๐‘ฌ๐’Š๐’”๐’•๐’†๐’…๐’…๐’‡๐’๐’… ๐’๐’‘ ๐‘ซ๐’† ๐‘จ๐’‚๐’“

Volkskool se leerders het onlangs met trots aan die Karoo Eisteddfod op De Aar deelgeneem โ€“ en watter fees van talent en toewyding dit was! Met verskeie goue prestasies oor uiteenlopende afdelings heen, het ons leerders gewys dat Volkskool se gees en kreatiwiteit diep gewortel is. In ๐—ฉ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ het Marnรฉ Vermeulen, AJ Prinsloo en…

Lees meer

๐‘ป๐’˜๐’†๐’†๐’Œ๐’‚๐’Ž๐’‘๐’๐’Š๐’ˆ๐’‚-๐’ƒ๐’š๐’†๐’†๐’๐’Œ๐’๐’Ž๐’”

Vyf van ons tweekampers het op 29 Oktober aan โ€™n tweekampliga-byeenkoms deelgeneem. Al het die weer nie heeltemal saamgespeel nie, het hulle met deursettingsvermoรซ, glimlagte en goeie gees voluit deelgeneem. Uitslae: Elmariรฉ Naudรฉ โ€“ derde (o.13) JJ van Schalkwyk โ€“ derde (o.13) Zara van der Merwe โ€“ agtste (o.11) Nika Wolfaardt โ€“ elfde (o.11) Janina…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’˜๐’š๐’” ๐’Œ๐’‚๐’“๐’‚๐’Œ๐’•๐’†๐’“ ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐’•๐’†๐’๐’๐’Š๐’”๐’ƒ๐’‚๐’๐’†

Die afgelope naweek het vier van Volkskool se eerstespan-tennisspelers, seuns รฉn dogters, aan die derde Laerskool Wesbank Tennistoernooi in Oudtshoorn deelgeneem. Dogters: Minke Marincowitz, Zahn Viljoen, Anja de Klerk en Kate Pieterse het in Poel B gespeel. – Rondte 1: Verloor teen Wesbank A – Rondte 2: Laerskool Plettenbergbaai het onttrek – Rondte 3: Verloor…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Š๐’†๐’” ๐’˜๐’š๐’” ๐’Œ๐’‚๐’“๐’‚๐’Œ๐’•๐’†๐’“ ๐’•๐’†๐’†๐’ ๐‘ช๐’“๐’‚๐’…๐’๐’„๐’Œ

Volkskool se krieketspanne het Woensdag, 15 Oktober hul staal gewys teen Cradock in โ€™n reeks goed gespeelde wedstryde vol gees en sportmanskap. Die o.7B, o.7A en o.8A spanne het dapper vasgebyt, maar moes onderspit delf met onderskeidelik 14, 12 en 14 lopies. Alhoewel die uitslae nie hul kant toe geval het nie, was die spanpoging…

Lees meer

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Š๐’†๐’” ๐’ƒ๐’๐’Š๐’๐’Œ ๐’–๐’Š๐’• ๐’—๐’Š๐’“ ๐‘ถ๐’๐’”-๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘

Twee Volksies het onlangs hul provinsiale kleure met trots gedra tydens die vakansie. PW Badenhorst het vir die EP Elephants uitgedraf. Die span het teen Boland B met 6โ€“5 gewen, teen Namibiรซ 5โ€“5 gelykop gespeel, en teen SWD B 5โ€“15 verloor. Marco Terblanche het sy staal gewys in die OP Kings o.12-span. Die Kings A…

Lees meer

๐‘ป๐’๐’‘ ๐‘ป๐’Š๐’†๐’ ๐‘ฎ๐’“๐’‚๐’‚๐’… 4 โ€“ 7: ๐‘ฒ๐’˜๐’‚๐’“๐’•๐’‚๐’‚๐’ 3 โ€“ 2025

Die Top Tien-leerlinge in elke graad word erken vir hulle uitstaande akademiese prestasie in die vorige kwartaal. Om te kwalifiseer, moes die leerlinge โ€™n gemiddelde van 70% of meer behaal. ๐—š๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ ๐Ÿฐ 1. Milla MacLeod 2. Beulah Nel 3. Pieter Olivier 4. Franco Wolfaardt 5. Johannes du Plessis 6. Janneke Groenewald 7. Elmarรฉ Naudรฉ 8.…

Lees meer

๐‘ถ๐’๐’”-๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘ ๐‘ฝ๐’†๐’“๐’•๐’†๐’†๐’๐’˜๐’๐’๐’“๐’…๐’Š๐’ˆ๐’Š๐’๐’ˆ

Die volgende leerders het van 2 tot 6 Oktober 2025 die Oos-Kaap Olifante verteenwoordig in Cradock teen die Oos-Kaap Aloes, Vrystaat en Noord-Kaap: ๐—ข.๐Ÿญ๐Ÿญ: – Minke Marincowitz -Elmarรฉ Naudรฉ – Hardus Lรถtter – Ulrich Steynberg – Burger Slabbert ๐—ข.๐Ÿญ๐Ÿฏ: – Nelรฉ Wolfaardt ๐ต๐‘Ž๐‘–๐‘’ ๐‘”๐‘’๐‘™๐‘ข๐‘˜ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘‚.11-๐‘ ๐‘๐‘Ž๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘’๐‘’๐‘Ÿ๐‘ ๐‘ก๐‘’ ๐‘๐‘™๐‘’๐‘˜ ๐‘–๐‘› โ„Ž๐‘ข๐‘™๐‘™๐‘’ ๐‘œ๐‘ข๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘œ๐‘š๐‘ ๐‘”๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘ ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ค๐‘’๐‘Ÿ…

Lees meer